Friday

SUMMER LEAGUE 2010 NEWS


Wazzup dudes!

Welkom eerstens by ons span se nuwe blog!
Die nuwe seisoen begin 18 Januarie 2010 en gaan die come-back sien van Team NikeFIVE, in all its glory!!!!!! Ek het bietjie met my pel Lance gaan chat
 oor ons Somer seisoen en hy kon baie positiewe dinge daar uit trek. Hy het aan ons een speler Jak van sy eie "HTFU Man-pills" in 'n groot dosis voorgeskryf en gepraat van die nuwe talent wat op die horison lĂȘ en wag vir ons!

Boys, gaan lees die boek en maak seker julle oefen so lank jul game faces soos Lance. Dit vat ure se oefening om daai gesig te bereik. Oefening in die spieel natuurlik!!!

Oe cha cha!!
Give me a high five... fudge-off pansy, gaan high five jou ma... hier is dit bekend as 'n NIKE FIVE!!!
"klap- bang"

No comments:

Post a Comment