Monday

SEASON OPENING PRACTICE











Wazzup dudes...


Eerste oefening van die jaar sal op Woensdag, 20 Januarie plaasvind by Welgemoed se onderste sport gronde om sowat 17:20.


Kom ons almal probeer daar te wees, dan kan ons bietjie chat oor ons mikpunte van die seisoen, dedication bespreek en een of twee moves wat ons weet werk deur hardloop en ons offensive defence opskerp!!!


Dis ook die geleentheid waar ons die nuwe manne in die span kan ontmoet en jerseys uitdeel!!


NikeFIVE... kom ons duik.

No comments:

Post a Comment